VUL AANLYN IN

    Aansoeker Besonderhede

    Adres & Kontak Besonderhede

    Militêre Opleiding

    (In watter mag het U diens gedoen)

    Grensdiens Verrig

    LEDEGELD

    Kommandolede betaal ‘n maandelikse minimum lidmaatskapfooi van R60.00 per persoon wat van jaar tot jaar aangepas word.
    Kontant en elektroniese inbetalings word sleg 6/12 maandeliks vooruitbetaald toegelaat en NIE op ‘n maandelikse basis nie. Debietorder magtiging moet gekanselleer word deur ‘n skriftelike 30 (dertig) dae kennisgewing. Kansellasie van lidmaatskap moet skriftelik ingedien word.