Leer Jou Perke Ken

Gedurende die sewentiger- en tagtigerjare het jong seuns militêre diensplig ondergaan. Meeste van hulle het daarna grensdiens verrig op die grense van ons land. Hierdie geslag manne het deur middel van hierdie diensplig groot selfvertroue, dissipline en uithouvermoë aangeleer. Baie van hulle het voortgegaan om top poste in die samelewing te vul. Meeste het dan ook erken dat die weermag (Die ou SAW en SAP) van hom ‘n ware man gemaak het. Tydens daardie jare was skoolseuns al gedurende hul skooljare blootgestel aan basiese militêre opleiding en is die Kadetkorps op die been gebring.

LEES MEER
FATHERLAND VIDEO
KONTAK ONS